Acts 24:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hulle kan ook nie die dinge bewys waarvan hulle my nou beskuldig nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Dit waarvan hulle my nou beskuldig, kan hulle ook nie vir u bewys nie.
Afrikaans 1933/1953
En hulle kan ook die dinge waarvan hulle my nou beskuldig, nie bewys nie.
Afrikaans 1983
Die beskuldigings wat hulle nou teen my inbring, kan hulle ook nie vir u bewys nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle kan ook nie die dinge waarvan hulle my nou aankla, voor u bewys nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle sê nou dinge teen my, maar hulle kan dit nie bewys nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek sê weer: nie een van die beskuldigings wat hierdie mense teen my ingebring het, kan bewys word nie.