Acts 24:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die Jode het ook ingestem en gesê dat hierdie dinge so was.
Afrikaans (NLV) 2011
Die Jode het ook gepraat en bevestig dat dit is soos Tertullus sê.
Afrikaans 1933/1953
En die Jode het ook saamgestem en gesê dat dit so was.
Afrikaans 1983
Hiermee het die Jode saamgestem en hulle het bevestig dat dit so is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Jode het dit ondersteun en bevestig dat dit so is.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die ander Jode wat daar was, het gesê dat Tertullus die waarheid praat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Ja, ja, dit is waar,” het al die ander Joodse afgevaardigdes opgewonde uitgeroep.