Acts 26:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê Agrippa vir Festus: Hierdie man kon vrygelaat gewees het as hy hom nie op die keiser beroep het nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Agrippa sê toe vir Festus: “Hierdie kêrel kon vrygelaat gewees het as hy nie na die keiser geappelleer het nie!”
Afrikaans 1933/1953
En Agr¡ppa sê vir Festus: Hierdie man kon losgelaat gewees het as hy hom nie op die keiser beroep het nie.
Afrikaans 1983
Agrippa sê toe vir Festus: “Hierdie man kon vrygelaat gewees het as hy hom nie op die keiser beroep het nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
En Agrippa het vir Festus gesê: “Hierdie man kon vrygelaat gewees het as hy hom nie op die keiser beroep het nie. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
En Agrippa het vir Festus gesê: “Hierdie man het gesê dat die keiser hom moet oordeel. As hy dit nie gevra het nie, dan kon hy nou uit die tronk gekom het.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Agrippa het daarom vir Festus gesê: “Hierdie man kon vrygelaat gewees het as hy hom nie beroep het op sy reg om voor die keiser te verskyn nie.”