Acts 27:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar ons moet op 'n sekere eiland gewerp word.
Afrikaans (NLV) 2011
Ons moet op ’n eiland strand.”
Afrikaans 1933/1953
Maar ons moet op 'n sekere eiland strand.
Afrikaans 1983
Dit is so bestem dat ons êrens op 'n eiland moet strand.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ons moet egter op een of ander eiland strand.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar die skip sal stukkend breek by een van die eilande.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Ons gaan binnekort op ’n eiland strand.”