Acts 28:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En toe ons by Sirakuse aangekom het, het ons drie dae daar gebly.
Afrikaans (NLV) 2011
Ons het by Sirakuse op die eiland Sisilië vasgemeer en drie dae daar oorgebly.
Afrikaans 1933/1953
En ons het by Sirakuse gekom en daar drie dae gebly.
Afrikaans 1983
Ons het in Sirakuse gekom en drie dae daar oorgebly.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
En nadat ons in Sirakuse anker gegooi het, het ons drie dae daar oorgebly;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ons het met die skip geseil tot by die stad Sirakuse. Ons het drie dae daar gebly.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ons het tot in Sirakuse gevaar en drie dae daar oorgebly.