Acts 3:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Petrus en Johannes het saam opgegaan na die tempel op die uur van gebed, dit was die negende uur.
Afrikaans (NLV) 2011
Petrus en Johannes was een middag op pad tempel toe. Dit was drie-uur, die gebedstyd.
Afrikaans 1933/1953
En Petrus en Johannes het saam na die tempel opgegaan op die uur van die gebed, die negende uur.
Afrikaans 1983
Een middag om drie-uur, die tyd van die gebed, was Petrus en Johannes op pad tempel toe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Op die negende uur, die uur van gebed, was •Petrus en Johannes na die tempelterrein op pad.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Eendag het Petrus en Johannes na die tempel gegaan. Dit was die tyd toe die mense na die tempel gekom het om te bid, omtrent drie-uur in die middag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Op ’n dag het Petrus en Johannes tempel toe gegaan om te bid. Dit was teen drie-uur die middag.