Acts 3:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En nou, broers, ek weet dat julle dit uit onkunde gedoen het, net soos julle owerstes.
Afrikaans (NLV) 2011
“Volksgenote, ek weet dat wat julle aan Jesus gedoen het, in onkunde gebeur het, en dieselfde geld van julle leiers.
Afrikaans 1933/1953
En nou, broeders, ek weet dat julle dit in onwetendheid gedoen het, net soos julle owerstes;
Afrikaans 1983
“Nou weet ek, broers, dat julle net soos julle leiers in onkunde gehandel het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
En nou, broers, ek weet dat julle uit onkunde opgetree het, soos ook julle leiers;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ja, vriende, ek weet julle het nie besef wat julle doen nie, julle leiers het ook nie besef wat hulle doen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Vriende, ek weet dat julle en julle leiers glad nie besef het waarmee julle besig was toe julle Jesus doodgemaak het nie.