Acts 3:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy het na hulle geluister in die verwagting om iets van hulle te ontvang.
Afrikaans (NLV) 2011
Die verlamde man kyk toe na hulle in die verwagting dat hy ’n bydrae gaan kry.
Afrikaans 1933/1953
En hy het sy oë op hulle gehou in die verwagting dat hy iets van hulle sou ontvang.
Afrikaans 1983
Toe kyk die man na hulle in die hoop dat hy iets van hulle gaan kry.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het toe na hulle gekyk in die verwagting om iets van hulle te ontvang.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die man het na hulle gekyk en hy het gehoop dat hulle iets vir hom sal gee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die man was dadelik die ene oë en ore.