Acts 4:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want ons kan nie anders as om die dinge te spreek wat ons gesien en gehoor het nie.
Afrikaans (NLV) 2011
“Ons kan nie anders as om te praat oor die wonderlike dinge wat ons gesien en gehoor het nie.”
Afrikaans 1933/1953
want vir ons is dit onmoontlik om nie te spreek oor wat ons gesien en gehoor het nie.
Afrikaans 1983
Wat ons betref, dit is onmoontlik om nie te praat oor wat ons gesien en gehoor het nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
want ons kan nie swyg oor wat ons gesien en gehoor het nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Want ons kan nie stilbly oor wat ons gesien en gehoor het nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maar ons weet wat ons gaan doen: ons kan nie stilbly oor alles wat ons gesien en gehoor het nie.” Die Joodse Raad was woedend.