Acts 4:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Om alles te doen wat u hand en u raad vooraf bepaal het om te doen.
Afrikaans (NLV) 2011
Eintlik was alles wat hulle gedoen het, volgens u beskikking en besluit.
Afrikaans 1933/1953
om alles te doen wat u hand en u raad vooruit bepaal het om plaas te vind.
Afrikaans 1983
en hulle het alles gedoen wat U vooruit beskik en besluit het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
om alles te doen wat U deur u hand en u plan vooruit beskik het dat dit gebeur.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle het gedoen wat U lank gelede besluit het. En wat U besluit het, sal gebeur.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
U het u plan om ons te red juis op hierdie manier waar laat word.