Acts 4:37 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe hy grond gehad het, het hulle dit verkoop en die geld gebring en dit aan die apostels se voete neergelê.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy het sy grond verkoop en die geld vir die apostels gebring om vir dié te gee wat tekort het.
Afrikaans 1933/1953
het 'n stuk grond gehad en dit verkoop en die geld gebring en aan die voete van die apostels neergelê.
Afrikaans 1983
het ook die grond wat hy gehad het, verkoop en die geld gebring en dit vir die apostels gegee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
het 'n stuk grond besit en dit verkoop en die geld gebring en aan die voete van die apostels neergelê.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy het 'n stuk grond gehad en hy het dit verkoop. Toe bring hy die geld en hy gee dit vir die apostels.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
en wat van Siprus af gekom het, ’n stuk grond van hom verkoop en al die geld vir die apostels gaan gee.