Acts 5:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe antwoord Petrus en die ander apostels en sê: Ons behoort aan God meer gehoorsaam te wees as aan mense.
Afrikaans (NLV) 2011
Petrus en die ander apostels het in reaksie hierop gesê: “Ons moet eerder aan God gehoorsaam wees as aan mense!
Afrikaans 1933/1953
En Petrus en die apostels antwoord en sê: Ons moet aan God meer gehoorsaam wees as aan die mense.
Afrikaans 1983
Petrus en die ander apostels het geantwoord: “'n Mens moet eerder aan God gehoorsaam wees as aan mense!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar •Petrus en die apostels het geantwoord: “Ons moet eerder gehoorsaam wees aan God as aan mense.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Petrus en die apostels het geantwoord en gesê: “Ons moet meer gehoorsaam wees aan God as aan mense.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Petrus en die ander apostels het dadelik geantwoord: “Ons moet in die eerste plek aan God gehoorsaam wees, nie aan mense nie.