Acts 5:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe hulle dit hoor, is hulle in die hart getref en het raad gehou om hulle dood te maak.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe die Raad dit hoor, was hulle woedend en het hulle begin planne maak om die apostels dood te maak.
Afrikaans 1933/1953
Toe hulle dit hoor, was hulle woedend en wou hulle om die lewe bring.
Afrikaans 1983
Toe die Raad dit hoor, was hulle woedend, en hulle wou die apostels doodmaak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe hulle dit hoor, was hulle rasend van woede en wou die apostels doodmaak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Joodse leiers het baie kwaad geword toe hulle dit hoor, en hulle het besluit om die apostels dood te maak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe die Joodse Raad dit hoor, was hulle woedend. Hulle wou die apostels net daar doodmaak.