Acts 5:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy sê vir hulle: Manne van Israel, let op wat julle van plan is om te doen met betrekking tot hierdie manne.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy het sy kollegas toe soos volg toegespreek: “Geagte Israeliete, wees versigtig wat julle met hierdie mans gaan doen!
Afrikaans 1933/1953
Toe sê hy vir hulle: Israeliete, pas op wat julle gaan doen met hierdie manne;
Afrikaans 1983
Daarna sê hy vir die Raad: “Israeliete, julle moet versigtig wees wat julle met hierdie mense gaan doen.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daarop sê hy vir hulle: “Israeliete, dink goed na oor wat julle met hierdie mense gaan doen,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Gamaliël het toe vir die Joodse Raad gesê: “Vriende, Israeliete, julle moet oppas. Julle moet dink oor wat julle aan hierdie manne wil doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dink baie mooi wat julle vandag met hierdie mans aanvang.

Recommended Reading