Acts 7:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê die hoëpriester: Is hierdie dinge so?
Afrikaans (NLV) 2011
Die hoofpriester vra toe vir Stefanus: “Is hierdie aanklagte waar?”
Afrikaans 1933/1953
Toe sê die hoëpriester: Is hierdie dinge dan so?
Afrikaans 1983
Die hoëpriester vra toe vir Stefanus: “Is dit waar?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die hoëpriester het toe gevra: “Is dit regtig so?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die hoëpriester vra toe vir Stefanus: “Is dit waar wat hierdie mense sê?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Wat het jy hierop te sê?” het die hoëpriester vir Stefanus gevra.