Acts 7:48 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar die Allerhoogste woon nie in tempels wat met hande gemaak is nie; soos die profeet sê,
Afrikaans (NLV) 2011
Die Allerhoogste woon egter nie in mensgemaakte plekke nie. Soos die profeet dit stel:
Afrikaans 1933/1953
Maar die Allerhoogste woon nie in tempels wat met hande gemaak is nie, soos die profeet sê:
Afrikaans 1983
God, die Allerhoogste, woon egter nie in geboue wat deur mense gemaak is nie. Soos die profeet dit stel:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Allerhoogste woon egter nie in tempels wat met hande gemaak is nie, soos die profeet sê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar God wat in die hoogste hemel woon, woon nie in tempels nie, want dit is mense wat tempels bou. Dit is wat die profeet sê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Maar tog weet ons dat die allerhoogste God nie in geboue bly wat mense gebou het nie. Hy het dit duidelik deur een van die profete gesê: