Acts 8:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En toe die apostels wat in Jerusalem was, hoor dat Samaria die woord van God ontvang het, het hulle Petrus en Johannes na hulle gestuur:
Afrikaans (NLV) 2011
Toe die apostels in Jerusalem hoor dat die mense in Samaria die boodskap van God aanvaar het, het hulle Petrus en Johannes daarheen afgevaardig.
Afrikaans 1933/1953
En toe die apostels in Jerusalem hoor dat Samar¡a die woord van God aangeneem het, het hulle Petrus en Johannes na hulle gestuur.
Afrikaans 1983
Toe die apostels in Jerusalem hoor dat die mense in Samaria die woord van God aanvaar het, het hulle vir Petrus en Johannes daarheen gestuur.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe die •apostels in Jerusalem hoor dat Samaria die woord van God aangeneem het, het hulle •Petrus en Johannes daarheen gestuur.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die apostels in Jerusalem het gehoor dat die mense in Samaria die boodskap van God aanvaar het. Hulle het toe vir Petrus en Johannes na Samaria gestuur.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die apostels in Jerusalem het intussen gehoor dat God besig was om mense oral in Samaria met sy goedheid aan te raak. Hulle het vir Petrus en Johannes soontoe gestuur.