Acts 9:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy het op die aarde geval en 'n stem vir hom hoor sê: Saul, Saul, waarom vervolg jy My?
Afrikaans (NLV) 2011
Hy het op die grond neergeval en ’n stem vir hom hoor sê: “Saul, Saul, waarom vervolg jy My?”
Afrikaans 1933/1953
en hy val op die grond en hoor 'n stem vir hom sê: Saul, Saul, waarom vervolg jy My?
Afrikaans 1983
Hy het op die grond neergeval en 'n stem vir hom hoor sê: “Saul, Saul, waarom vervolg jy My?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
en hy het op die grond neergeval en 'n stem vir hom hoor sê: “Saul, Saul, waarom vervolg jy My?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe hy op die grond val, het hy gehoor dat Iemand sê: “Saul, Saul, hoekom doen jy hierdie slegte dinge aan My?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe hoor hy ’n stem wat vir hom sê: “Saul, Saul, hoekom is jy besig om My te vervolg?”