Amos 1:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar Ek sal 'n vuur op die muur van Tirus stuur, wat sy paleise sal verteer.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek sal die mure van Tirus afbrand en hulle vestings vernietig.”
Afrikaans 1933/1953
Daarom sal Ek 'n vuur slinger in die muur van Tirus, en dit sal sy paleise verteer.
Afrikaans 1983
Daarom sal Ek binne die mure van Tirus 'n vuur laat losbreek en dit sal sy mooi huise verteer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek sal vuur slinger teen die stadsmuur van Tirus; dit sal sy vestings verteer.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daarom sal Ek 'n vuur stuur na die stad Tirus. Sy mooi huise sal afbrand.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek sal ook die huise waarin die mense van Tirus wegkruip tot op die grond laat afbrand.”