Amos 5:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Julle wat die oordeel verander in alsem en die geregtigheid op die aarde laat staan,
Afrikaans (NLV) 2011
Julle verdraai die reg tot onreg, regverdigheid verwerp julle.
Afrikaans 1933/1953
Julle wat die reg in wilde-als verander en die geregtigheid teen die grond gooi!
Afrikaans 1983
Julle maak van die regspraak 'n bitter saak, julle trap die reg in die grond in.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
julle wat die reg verander in wildeals, en geregtigheid teen die grond gooi.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle doen nie reg aan mense nie, julle laat hulle baie swaar kry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Julle verdraai die wet en die dinge wat reg is, só dat alles eintlik bitter onregverdigheid word. Julle trap die dinge wat regverdig is, in die grond in weg.”