Colossians 1:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Paulus, 'n apostel van Jesus Christus deur die wil van God, en Timótheüs, ons broer,
Afrikaans (NLV) 2011
Hierdie brief kom van Paulus wat deur God gekies is om ’n apostel van Christus Jesus te wees. Ons broer Timoteus skryf hierdie brief saam met my.
Afrikaans 1933/1953
Paulus, 'n apostel van Jesus Christus deur die wil van God, en die broeder TimotheÂs,
Afrikaans 1983
Van Paulus, 'n apostel van Christus Jesus deur die wil van God, en van die broer Timoteus.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Paulus, 'n •apostel van •Christus Jesus deur die wil van God, en die broer Timoteus,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek, Paulus, is 'n apostel van Christus Jesus omdat God dit wil hê. Ek en Timoteus, ons vriend,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Van Paulus, ’n apostel van Jesus op gesag van God, en van Timoteus, ’n mede-Christen.