Colossians 1:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Met alle krag versterk, volgens sy heerlike krag, tot alle lankmoedigheid en lankmoedigheid met blydskap;
Afrikaans (NLV) 2011
Ons bid dat Hy deur die krag van sy god­delike heerlikheid julle sal toe­rus met al die krag wat julle nodig het om in alle omstandighede geduldig te volhard terwyl julle met blydskap
Afrikaans 1933/1953
en met alle krag bekragtig word volgens die mag van sy heerlikheid tot alle lydsaamheid en lankmoedigheid met blydskap,
Afrikaans 1983
Mag God deur sy wonderbare krag julle alle sterkte gee om in alle omstandighede geduldig te volhard.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
en deur die mag van sy heerlikheid al die krag ontvang om geduldig in alles te volhard. Met blydskap
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy, die Koning, is baie sterk en Hy sal julle geloof sterk maak. Dan sal julle kan aanhou om geduldig te wees wanneer julle swaarkry. En julle sal bly wees
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
God is die Een wat oor Goddelike mag beskik. Mag sy krag júlle krag word sodat julle glad nie ongeduldig word en begin moed verloor nie. Nee, staan vas en hou moed!