Colossians 1:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
In wie ons die verlossing het deur sy bloed, ja, die vergewing van sondes;
Afrikaans (NLV) 2011
Deur die Seun het ons verlossing verkry, naamlik die vergewing van sonde.
Afrikaans 1933/1953
in wie ons die verlossing het deur sy bloed, naamlik die vergifnis van die sondes.
Afrikaans 1983
Deur die Seun het ons die verlossing verkry, die vergewing van ons sondes.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
deur wie ons bevryding, die vergifnis van sondes ontvang het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ja, God het sy Seun gestuur en die Seun het ons vrygemaak. So het God ons sondes vergewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hierdie Seun raak ook namens ons ontslae van die skuld wat ons deur ons sondes op ons gelaai het. Deur sy toedoen word ons sondes vergewe.