Colossians 1:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Hy is voor alle dinge, en deur Hom bestaan alle dinge.
Afrikaans (NLV) 2011
Hý was daar vóór alles, en in Hom word alles saamgebind.
Afrikaans 1933/1953
En Hy is voor alle dinge, en in Hom hou alle dinge stand.
Afrikaans 1983
Voor alles was Hy al daar, en deur Hom bly alles in stand.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het voor alles bestaan, en in Hom hou alles stand.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Seun was daar voordat daar iets anders was en Hy laat alles lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Voor enigiets anders gemaak is, was Hy mos al daar.