Colossians 1:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want dit het die Vader behaag dat die hele volheid in Hom sou woon;
Afrikaans (NLV) 2011
God het dit goedgedink om met sy volle Goddelikheid in die Seun te woon,
Afrikaans 1933/1953
Want dit het die Vader behaag dat in Hom die ganse volheid sou woon
Afrikaans 1983
God het besluit om met sy volle wese in Hom te woon
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
want God het dit goedgevind om die hele volheid in Hom te laat woon,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy, die Seun, is God en Hy kan doen soos God doen, omdat God besluit het om in die Seun te woon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
God het mos self besluit om volledig by sy Seun te wees.