Colossians 1:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Waarvan ek 'n dienaar gemaak is, volgens die bedeling van God wat aan my gegee is vir julle, om die woord van God te vervul;
Afrikaans (NLV) 2011
Ek is ’n dienskneg van dié kerk. God het my die verantwoordelikheid gegee om aan julle sy volle boodskap bekend te maak.
Afrikaans 1933/1953
waarvan ek 'n dienaar geword het volgens die bediening van God wat aan my gegee is in julle belang, om die woord van God te vervul,
Afrikaans 1983
waarvan ek 'n dienaar geword het volgens die opdrag wat God my gegee het om sy woord ten volle aan julle bekend te maak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
waarvan ek 'n dienaar geword het, ooreenkomstig die bedieningstaak wat God aan my toevertrou het, om in julle belang die woord van God volledig bekend te maak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit was God se plan dat ek vir die kerk moet werk. Hy het vir my die werk gegee om vir julle alles te sê wat Hy vir julle wil sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Met alles wat ek het, werk ek vir die evangelie. God self het my daarvoor aangestel.