Colossians 1:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Aangesien ons gehoor het van julle geloof in Christus Jesus en van die liefde wat julle tot al die heiliges het,
Afrikaans (NLV) 2011
want ons het gehoor dat julle in Christus Jesus glo en van julle liefde vir al God se mense.
Afrikaans 1933/1953
omdat ons gehoor het van julle geloof in Christus Jesus en julle liefde tot al die heiliges,
Afrikaans 1983
omdat ons gehoor het van julle geloof in Christus Jesus en van julle liefde vir al die gelowiges.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit doen ons, want ons het gehoor van julle geloof in Christus Jesus, en die liefde wat julle vir al die •heiliges het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
want ons het gehoor dat julle in Christus Jesus glo en dat julle lief is vir al die ander mense wat aan God behoort.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek het gehoor dat julle in Christus Jesus glo en daarom baie omgee vir al God se kinders.