Colossians 1:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
wat ook aan ons julle liefde in die Gees bekend gemaak het.
Afrikaans (NLV) 2011
Dit is hý wat ons vertel het van die lief­de wat die Gees in julle bewerk het.
Afrikaans 1933/1953
wat ook julle liefde in die Gees aan ons te kenne gegee het.
Afrikaans 1983
Dit is ook hy wat ons vertel het van die liefde wat deur die Gees in julle gewek is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit was ook hy wat ons vertel het van die liefde wat die Gees in julle bewerk het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy het ook vir ons vertel dat die Heilige Gees julle help om lief te wees vir mekaar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dit is juis by hom dat ons gehoor het hoe lief julle mekaar het. God se Gees werk mos in julle.