Colossians 2:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
(Raak nie aan; proe nie; hanteer nie;
Afrikaans (NLV) 2011
“moenie vat nie”, “moenie dit eet nie” en “moe­nie aan­raak nie”?
Afrikaans 1933/1953
soos: raak nie, smaak nie, roer nie aan nie? --
Afrikaans 1983
soos: “Hieraan mag jy nie vat nie!” “Daaraan mag jy jou mond nie sit nie!” “Daaraan mag jy nie raak nie!”?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Moenie daaraan vat of proe of raak nie”?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek bedoel die reëls wat sê: Moenie aan hierdie ding raak nie, moenie daardie ding eet nie, moenie aan daardie ding raak nie!
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
In die beeld van vroeër: Waarom wil julle aanhoudend die skaduwee in plaas van die persoon omhels? Julle raak vreeslik ernstig daaroor dat ’n Christen nie sekere dinge mag eet of aan ander dinge mag vat nie.