Colossians 2:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
In wie is al die skatte van wysheid en kennis verborge.
Afrikaans (NLV) 2011
In die een­heids­band met Christus is al die ge­hei­me skat­te van wysheid en kennis te vind.
Afrikaans 1933/1953
in wie al die skatte van wysheid en kennis verborge is.
Afrikaans 1983
en in Hom is al die verborge skatte van wysheid en kennis te vind.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
in wie al die skatte van wysheid en kennis verborge is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Christus het al die kennis en wysheid, maar tot nou toe het die mense dit nie geweet nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
die goddelike dinge te ken en te verstaan hoe dit werk, is vir Christene soos sulke waardevolle skatte. Dit is in Jesus opgesluit en kan net by Hom gekry word.