Colossians 2:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want in Hom woon al die volheid van die Godheid liggaamlik.
Afrikaans (NLV) 2011
Die volheid van God is mos liggaamlik in Christus teen­woor­dig.
Afrikaans 1933/1953
Want in Hom woon al die volheid van die Godheid liggaamlik;
Afrikaans 1983
In Hom is die volle wese van God beliggaam,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Want in Hom woon die hele volheid van die Godheid liggaamlik.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daardie mense praat nie die waarheid nie, want Christus, die Seun wat 'n mens geword het, is ook God en Hy is so sterk soos God.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
By en in Christus is God ten volle en altyd teenwoordig, ook toe Hy mens geword het.