Colossians 3:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Kinders, gehoorsaam julle ouers in alles, want dit is die Here welgevallig.
Afrikaans (NLV) 2011
Kinders, julle moet in elke opsig aan julle ouers ge­hoorsaam wees, want dan is die Here tevrede.
Afrikaans 1933/1953
Kinders, julle moet jul ouers in alles gehoorsaam wees, want dit is die Here welbehaaglik.
Afrikaans 1983
Kinders, wees in alles aan julle ouers gehoorsaam, want die Here verlang dit van kinders wat in Hom glo.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Kinders, julle moet julle ouers in alle opsigte gehoorsaam, omdat dit vir die Here aanneemlik is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Kinders, julle moet altyd gehoorsaam wees aan julle ouers, want die Here hou daarvan as julle luister na julle ouers.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Kinders, luister na wat julle ouers sê. Daarvan hou die Here.