Colossians 3:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
waarin julle ook gewandel het toe julle daarin gewoon het.
Afrikaans (NLV) 2011
Vroeër was hier­die dinge ook deel van julle leefstyl.
Afrikaans 1933/1953
waarin julle ook vroeër gewandel het toe julle daarin geleef het.
Afrikaans 1983
Vroeër het julle ook aan dié dinge meegedoen toe julle nog daarin gelewe het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ook julle het vroeër daaraan meegedoen, toe julle nog onder hulle geleef het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle het ook voorheen daardie slegte dinge gedoen en julle het gelewe soos daardie mense.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Julle weet goed waarvan ek praat. Julle het self vroeër so geleef.