Colossians 4:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hou aan in gebed en waak daarin met danksegging;
Afrikaans (NLV) 2011
Volhard in die gebed. Bid terwyl julle gees­telik waaksaam en dankbaar is.
Afrikaans 1933/1953
Volhard in die gebed en waak daarin met danksegging;
Afrikaans 1983
Volhard in die gebed! Wees daarby waaksaam en dankbaar
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Volhard in gebed. Wees waaksaam en dankbaar as julle bid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle moenie ophou bid nie, julle moet wakker wees en julle moet altyd vir God dankie sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Bid gereeld en gedissiplineerd. Sê ook vir God dankie vir alles wat Hy vir julle doen.