Daniel 1:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hy het toe met hulle ingestem in hierdie saak en hulle tien dae lank getoets.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy het met Daniël ooreengekom en hulle tien dae lank op die proef gestel.
Afrikaans 1933/1953
Hy het toe na hulle geluister in hierdie saak en hulle tien dae lank op die proef gestel.
Afrikaans 1983
Die amptenaar het toe hulle versoek toegestaan en tien dae lank 'n proefneming met hulle gemaak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het na hulle geluister wat hierdie saak betref, en hulle tien dae lank getoets.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die amptenaar het gedoen wat Daniël en sy vriende gevra het. Hy het hulle tien dae lank so getoets.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die amptenaar het toe ingestem dat hulle dit vir tien dae kon probeer.