Daniel 1:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Daniël het gebly tot die eerste jaar van koning Kores.
Afrikaans (NLV) 2011
Daniël het daar gebly tot die eerste jaar waarin koning Kores regeer het.
Afrikaans 1933/1953
En Daniël was daar tot die eerste jaar van koning Kores.
Afrikaans 1983
Daniël het in diens van die paleis gebly tot die eerste regeringsjaar van koning Kores.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daniël was daar tot die eerste regeringsjaar van koning Kores.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daniël het by die koning gewerk tot in die eerste jaar nadat Kores koning geword het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daniël het in die paleis bly werk tot die eerste regeringsjaar van koning Kores van Persië, die koning wat Babilonië verower het.