Daniel 1:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En onder hulle was uit die kinders van Juda, Daniël, Hanánja, Misael en Asarja;
Afrikaans (NLV) 2011
Daniël, Gananja, Misael en Asarja was onder hierdie jong manne uit Juda.
Afrikaans 1933/1953
En onder hulle was uit die kinders van Juda: Daniël, Han nja, M¡sael en As rja.
Afrikaans 1983
Onder hierdie Judeërs was daar Daniël, Gananja, Misael en Asarja,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Onder hulle was daar van die Judeërs – Daniël, Gananja, Misael en Asarja.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Vier van die seuns was Daniël, Gananja, Misael en Asarja. Hulle het van die land Juda gekom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Onder die Judese jongmense wat gekies is, was Daniël, Gananja, Misael en Asarja.