Daniel 1:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En God het Daniël in guns en tere liefde gebring by die owerste van die eunugs.
Afrikaans (NLV) 2011
God het gemaak dat die hoofamptenaar van Daniël hou en hom goedgesind is.
Afrikaans 1933/1953
En God het aan Daniël guns en barmhartigheid verleen by die owerste van die hofdienaars.
Afrikaans 1983
God het die hoofpaleisbeampte gunstig en simpatiek gestem teenoor Daniël.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
God het gesorg dat daar by die toesighouer oor die paleisamptenare 'n goeie gesindheid en ontferming was teenoor Daniël.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Aspenas het van Daniël gehou en hy was jammer vir hom. God het Aspenas jammer laat voel vir Daniël.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Deur God se goedheid het Aspenas baie respek vir Daniël gehad,