Daniel 2:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe het Daniël na sy huis gegaan en die saak aan Hanánja, Misael en Asarja, sy metgeselle, bekend gemaak.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe is Daniël na sy huis toe waar hy sy vriende Gananja, Misael en Asarja hiervan vertel het.
Afrikaans 1933/1953
Toe gaan Daniël na sy huis en maak aan Han nja, M¡sael en As rja, sy metgeselle, die saak bekend,
Afrikaans 1983
Daarna is Daniël huis toe en het hy vir sy vriende Gananja, Misael en Asarja vertel wat aan die gang is
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe het Daniël na sy huis gegaan en die saak aan sy metgeselle Gananja, Misael en Asarja meegedeel,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daniël het huis toe gegaan en vir sy vriende Gananja, Misael en Asarja vertel wat gebeur het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daniël is toe terug huis toe, waar hy vir sy vriende Gananja, Misael en Asarja vertel het wat gebeur het.