Daniel 2:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daniël antwoord en sê: Geloofd sy die Naam van God vir ewig en altyd, want wysheid en krag is syne.
Afrikaans (NLV) 2011
“Loof die Naam van God vir altyd, ja, altyd; aan Hom behoort wysheid en krag;
Afrikaans 1933/1953
Daniël het toe gespreek en gesê: Mag die Naam van God geprys word van ewigheid tot ewigheid, want die wysheid en die krag is syne.
Afrikaans 1983
Daniël het gesê: “Mag die Naam van God altyd geprys word, Hy aan wie die wysheid en die mag behoort,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daniël het in sy reaksie gesê: “Mag die Naam van God van ewigheid tot ewigheid geprys word, Hy aan wie die wysheid en mag behoort!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy het gesê: “Die mense moet die Naam van God altyd prys, want Hy weet alles en Hy is baie sterk.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Prys God se Naam nou en vir altyd, Hy alleen het al die kennis en mag.