Daniel 2:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê die koning vir hulle: Ek het 'n droom gedroom, en my gees was ontsteld om die droom te leer ken.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy het vir hulle gesê: “Ek het ’n droom gehad wat my baie ontstel het. Ek wil weet wat die droom beteken.”
Afrikaans 1933/1953
sê die koning vir hulle: Ek het 'n droom gehad, en my gees is onrustig om die droom te verstaan.
Afrikaans 1983
en hy het vir hulle gesê: “Ek is ontsteld oor 'n droom wat ek gehad het en ek wil weet wat die droom beteken.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die koning het vir hulle gesê: “Ek het 'n droom gehad, en my gees is ontsteld daaroor om te weet wat die droom was.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die koning het vir hulle gesê: “Ek het gedroom en ek is bekommerd oor wat ek gedroom het. Ek wil weet wat die droom beteken.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
sê hy vir hulle: “Ek het ’n droom gehad wat my baie omkrap. Ek wil nou by julle weet wat dit beteken.”