Daniel 2:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dit is die droom; en ons sal die uitlegging daarvan voor die koning vertel.
Afrikaans (NLV) 2011
“Dit is wat u gedroom het. Ek sal nou vir die koning sê wat dit alles beteken.
Afrikaans 1933/1953
Dit is die droom; sy uitlegging sal ons nou voor die koning sê:
Afrikaans 1983
Dit is die droom, en nou sal ek dit vir u uitlê.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit was die droom, en oor die uitleg daarvan sal ons nou voor die koning praat.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Koning, dit is wat jy gedroom het, en ons sal nou vir jou sê wat die droom beteken.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Dit was u droom. Nou sal ek vir u verduidelik wat dit beteken.