Daniel 3:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En elkeen wat nie neerval en aanbid nie, moet in die middel van 'n brandende vuuroond gegooi word.
Afrikaans (NLV) 2011
Dié wat dit nie doen nie, sal in die vuuroond gegooi word.
Afrikaans 1933/1953
en dat hy wat nie neerval en aanbid nie, binne-in die brandende vuuroond gegooi moet word.
Afrikaans 1983
Wie nie buig en die beeld aanbid nie, moet in 'n brandende oond gegooi word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
En wie ook al nie neerval en eer betoon nie, sal binne-in die vlammende vuuroond gegooi word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
en jou manne sal almal wat nie buig nie, in 'n groot vuur gooi.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
en dat enigeen wat weier om dit te doen, dadelik in ’n vuurwarm oond gegooi moet word.