Daniel 3:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Sadrag, Mesag en Abednego het geantwoord en vir die koning gesê: O Nebukadnésar, ons is nie versigtig om u in hierdie saak te antwoord nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Sadrag, Mesag en Abednego het koning Nebukadnesar geantwoord: “Ons ag dit nie nodig om u hierop te antwoord nie.
Afrikaans 1933/1953
Sadrag, Mesag en Abedn,go het geantwoord en aan koning Nebukadn,sar gesê: Ons ag dit nie nodig om u hierop 'n antwoord te gee nie.
Afrikaans 1983
Sadrag, Mesag en Abednego het koning Nebukadnesar geantwoord: “Ons hoef u nie hierop te antwoord nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Sadrag, Mesag en Abednego het geantwoord en vir koning Nebukadnesar gesê: “Ons het nie nodig om oor hierdie saak aan u 'n antwoord te gee nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Sadrag, Mesag en Abed-Nego het vir koning Nebukadnesar gesê: “Ons kan niks vir jou sê nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe antwoord Sadrag, Mesag en Abednego: “Koning Nebukadnesar, ons hoef ons nie voor u te probeer verdedig nie.