Daniel 3:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hierdie drie manne, Sadrag, Mesag en Abednego, het geboeid in die middel van die brandende vuuroond geval.
Afrikaans (NLV) 2011
Die drie mans, Sadrag, Mesag en Abednego, het so vasgebind in die brandende oond beland.
Afrikaans 1933/1953
Maar daardie drie manne, Sadrag, Mesag en Abedn,go, het geboeid binne-in die brandende vuuroond geval.
Afrikaans 1983
Maar die drie manne, Sadrag, Mesag en Abednego, het vasgebind binne-in die brandende oond geval.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar hierdie drie manne, Sadrag, Mesag en Abednego, het vasgebind binne-in die vlammende vuuroond geval.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die drie manne, Sadrag, Mesag en Abed-Nego, het binne-in die vuur geval. Hulle was vasgebind.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Sadrag, Mesag en Abednego het met toue om hulle lyf in die oond geval.