Daniel 3:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En elkeen wat nie neerval en aanbid nie, sal in dieselfde uur in die middel van 'n brandende vuuroond gegooi word.
Afrikaans (NLV) 2011
Enigeen wat nie neerkniel om dit te aanbid nie, sal dadelik binne in ’n vuurwarm oond gegooi word.”
Afrikaans 1933/1953
En hy wat nie neerval en aanbid nie, sal op die daad binne-in die brandende vuuroond gegooi word.
Afrikaans 1983
Wie nie buig en die beeld aanbid nie, sal onmiddellik in 'n brandende oond gegooi word.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Wie ook al nie neerval en eer betoon nie, sal dadelik binne-in die vlammende vuuroond gegooi word.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
My manne sal elkeen wat nie buig nie, dadelik in 'n groot vuur gooi.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Enigeen wat weier om die beeld te aanbid sal dadelik in ’n vuurwarm oond gegooi word.”