Daniel 3:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daarom het sekere Chaldeërs in daardie tyd nader gekom en die Jode aangekla.
Afrikaans (NLV) 2011
Van die wyse manne het toe na die koning gegaan en van die Judeërs aangekla.
Afrikaans 1933/1953
Op grond daarvan het tegelykertyd Chaldeeuse manne nader gekom en die Jode aangeklaag.
Afrikaans 1983
Dit was toe dat sekere Galdeërs die Jode gaan verkla het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Juis op daardie oomblik het Galdese manne na vore getree en die Jode aangekla.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar eendag het party van die slim mense by die koning gekom en gekla oor die mense wat van Juda gekom het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
’n Klompie Babiloniërs het die Judeërs in die moeilikheid probeer kry.