Daniel 3:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hulle het gespreek en vir koning Nebukadnésar gesê: O koning, leef vir ewig!
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle het vir koning Nebukadnesar gesê: “Mag die koning lank lewe!
Afrikaans 1933/1953
Daarop het hulle met koning Nebukadn,sar gespreek en gesê: Mag die koning vir ewig lewe!
Afrikaans 1983
Hulle het vir koning Nebukadnesar gesê: “Mag die koning baie lank lewe!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle praat toe en sê vir koning Nebukadnesar: “O koning, leef vir ewig!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die slim mense het vir koning Nebukadnesar gesê: “Ons hoop die koning sal lank lewe!
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle het vir koning Nebukadnesar gesê: “Lank lewe die koning!