Daniel 4:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Koning Nebukadnésar, aan al die volke, nasies en tale wat op die hele aarde woon; Vrede word vir julle vermenigvuldig.
Afrikaans (NLV) 2011
Koning Nebukadnesar het ’n brief uitgestuur aan al die volke, tale en nasies van die wêreld: “Mag dit goed gaan met julle almal.
Afrikaans 1933/1953
Koning Nebukadn,sar aan al die volke, nasies en tale wat op die hele aarde woon: Mag julle vrede groot wees!
Afrikaans 1983
“Koning Nebukadnesar aan al die volke, nasies en taalgroepe wat oor die hele wêreld woon: Voorspoed!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“ Koning Nebukadnesar aan alle volke, nasies en taalgroepe wat op die hele aarde woon: Mag julle vrede groot wees!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Koning Nebukadnesar het 'n brief geskryf vir al die mense op die hele aarde. Hy het geskryf: “Ek hoop dit gaan baie goed met julle!
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Koning Nebukadnesar het die volgende boodskap aan al die volke, nasies en taalgroepe van die wêreld gestuur: “Mag daar vrede en voorspoed vir julle wees!