Daniel 4:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek het dit goed gedink om die tekens en wonders te doen wat die hoë God aan my gedoen het.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek wil graag vir julle vertel van die tekens en wonders wat God die Allerhoogste my laat ervaar het.
Afrikaans 1933/1953
Dit behaag my om die tekens en wonders wat die allerhoogste God aan my gedoen het, te verkondig.
Afrikaans 1983
“Ek betuig met blydskap dat ek die tekens en wonders wat die allerhoogste God gedoen het, kon belewe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“ Dit is vir my goed om die tekens en wonders wat die Allerhoogste God aan my gedoen het, openlik bekend te maak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek wil graag vir julle vertel wat met my gebeur het. Die Hoogste God het tekens en wonderwerke gedoen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Ek wil julle vertel van al die tekens en wonders wat die allerhoogste God my laat sien het.